Dijkmans' 2006 Tour


Hendie

Recommended Posts

Hendie, hou julle nog vakansie, of wat?! Kom, laat ons verneem, foto's insluitende, van hierdie lange holidays van die Dijkmans, allemintig!

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle! Nee, ons is alweer terug in Calgary - maar tans handhaaf ek nog 'n lae profiel; het heelwat opvangwerk om te doen. Ek het al my fotos opgelaai na Flickr toe, maar moet dit nog ordentlik "joernaliseer". Intussen, kliek oppie foto en ga' loer bietjie rond.

238001077_0a0dd18129.jpg

:cowboy: Hendie

Link to comment
Share on other sites

COOL pix!!!

Daai trailer was seker oorlai dis die dat die vere breek... :cowboy:

Neem 'n blaaskansie met my kommentaar.. :D

Hierdie is jou nuutste raai raai ne!

IMG_0280 - n' Eenman kerk. ("Ek het my kerk" comes to mind)

IMG_0304 - hoekom hou julle so aan mekaar vas ?

IMG_0317 - dit lyk nie soos die kanadese vlag nie

IMG_0318 - 'n paar jakkalse het dit nie terug bos toe gemaak nie

sjoe ek sal 'n dag verlof moet insit om al die fotos te bekyk ...!

IMG_1463 - haal jy nooit jou hoed af nie ? :lol: (IMG_1967 - ok behalwe as jy waatlemoen houvas)

Hoeveel km's het julle gery en hoeveel geloop...?

Dit lyk my julle het beter weer gehad as arme Harry.

IMG_1845 - dis waar die groot koppe uithang ne!

Link to comment
Share on other sites

Nee kyk, ons het net een vraag - praat julle mense darem nog met mekaar na so 'n lange vakansie? Mooi foto's - jammer die wind het die dag nie gewaai vir die vlae nie! Groetnis tuis en is Oupa en Ouma nog by julle?

Link to comment
Share on other sites

Hendie,

I hope we are going to see those murals up in the Mural topic!!! :cowboy:

Looks like you enjoyed yourself and had a good Canadian Walkabout!

Glad you got back safely.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Hendie. Wow, 2,700+ foto's! Geen wonder jy's so stil nie. :D Sterkte met al die opvangwerk.

Dit was regtig lekker om julle te kon sien terwyl julle deur die States gery het.

Link to comment
Share on other sites

Hendie,

ek het eers vanaand besef ek is bedoel om te "click" op die foto!

Dis indrukwekkend. Ek herken heelwat van die plekke, maar ek sien jy het dieslefde liefde vir mooi wolke en oop paaie wat ek het.

Ek is ook beïndruk met jou kamera se performance. Lyk my die ding kan nie iets verkeerd kry nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.