Sign in to follow this  
Jana

Selkirk: Afrikaanse Kerkdiens, 11 April

Recommended Posts

Jana

Die Knox Presbyteriaanse gemeente in Selkirk het die "Suid-Afrikaanse gemeenskap in Winnipeg" genooi om Paassondag saam met hulle te kom kerk hou. (Dis dieselfde kerk waar ons die die afgelope 2 jaar die Afrikaanse Kersdiens gehou het). Hulle het voorgestel dat die diens in Engels is, maar ons dalk 'n stukkie Afrikaanse skriflesing en 'n Afrikaanse gebed kan doen.

Almal word dus hartlik uitgenooi na die diens:

Waar: Knox Presbyterian , h/v McLean en Eveline street, Selkirk.

Wanneer: Sondag: 11 April om 10:30.

Almal is welkom om na die tyd by ons huis te kom "potluck" middagete eet. As jy wil, kan julle iets saambring om te eet - laat weet my miskien net wat jy beplan om te bring (bv slaai, nagereg, hoofete, groente of stysel), sodat ons darem min of meer iets van alles het.... . MAAR JULLE IS NOG STEEDS WELKOM, AL BRING JULLE NIE EETGOED NIE. (daar gaan genoeg vir almal wees) (ek het ook genoeg eetgerei)

Laat weet groot asseblief as julle kan kom, sodat ons ook vir die kerk kan laat weet naastenby hoeveel mense daar gaan wees. Stuur asseblief ook die boodskap aan vir almal wat moontlik sal belangstel.

Hoop ons sien julle daar

Annatjie Badenhorst

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this