Nixie 0 Posted October 5, 2006 Is daar nie hierdie jaar 'n Thanksgiving byeenkoms in die Lower Mainland nie ? Verlede jaar sin by die Albion Hall in Maple Ridge BC was uitstekend maar ek weet nie wie die organiseerder daarvan was nie. Quote Share this post Link to post Share on other sites