Sign in to follow this  
Rita

Hoe lank bly jy al hier?

Recommended Posts

Rita

Ek wonder maar net...maar hoe lank bly al die jong mense al in Canada?

Ek is al amper 4 jaar hier... En ek mis nog steeds verskriklik vir die SA wêreld!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Koosvdm

Hallo Rita

Ek is nie meer so jonk nie maar my kinders wil graag gesels. My seun is 19 en my dogter 14. My seun is aanvaar om in Calgary te gaan swot. As alles goedgekeur word gaan ons einde Julie oor. Ek moet nog n skool kry vir my dogter van 14 en sy is bang sy gaan nie weer maats maak nie. Sy is baie spontaan en gesels baie. Het jy of jou vriende/vriendinne n idee van n skool in Calgary. Ek het gehoor van Sir Winston Churchill maar sy moet naby Mount Royal college wees. Ek breek net die ys vir haar en sy volgende keer self gesels. Ek is bly jy het die Monopoly geniet. Ek is te bang om die res van die game te plaas. Dit is baie polities. Die res gaan oor Get out of Jail for free en omkoop kaartjies. Jy sal verstaan. SA het baie verander oor die laaste 4 jaar. Meskien meer in Gauteng(transvaal) of Pretoria(Tswane) as in die Kaap.

Geniet wat jy het

Mooi bly

Edited by Koosvdm

Share this post


Link to post
Share on other sites
Koosvdm

Hey my naam is Ruchelle van der Merwe ek is 14 Gr.8. Ons kom meskien Calcary toe en ek wonder maar net hoe dit daar is, is dit baie koud, hoe lyk die skole, maak jy gou friends, is die mense friendly, sneeu dit baie???????????????????????????????????????? Ek wil graag kom maar ek hoop ek pas aan. Ek maak vinnig baie friends maar weet nie hoe die mense daar is nie. Enige iemand stuur vir my n boodskap ek sal graag wil chat. Ek is nogal opgewonde. My favourite music is System of a Down en Shaun Paul, Rihanna en Green day wat ook al.

Share this post


Link to post
Share on other sites
HeinrichD

Hey i can write in Afrikaans so i am going to stick to English

My name is Heinrich Dijkman and am am in grade 9. i lived in South Africa for 7 years. now i have lived in Canada for close to 8 years. So that means that i have live her longer then i have in South Africa. My mom said that i am not Canadian, but i don't want to be. i will always be a South African inside.

Write back soon

Heinrich ;):D

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this