ChristineViljoen 0 Posted June 16, 2006 Hello almal,Ek wil graag meer uitvind i.v.m. Flin Flon. Is daar iemand op die forum wat dalk daar bly of besoek het? Ek het inligting op die internet gekry maar om daar te bly is gewoonlik 'n heel ander prentjie. My swaer het 'n werk daar gekry en sal binne die volgende paar maande soontoe gaan. Aangesien ons FMM toe gaan, sal ons na Flin Flon kan vlieg as ons daar wil gaan kuier?Enige inligting sal welkom wees.Baie dankieChristine Quote Share this post Link to post Share on other sites