Sign in to follow this  
willem

Kersdagdiens 25 Desember 2005

Recommended Posts

willem

Christus groete aan almal!

Daar word weer hierdie jaar 'n Afrikaanse Kersdagdiens aangebied te St Johns Presbiteriaanse Gemeente te White Rock op Sondag 25 Desember 2005 om 9vm. Almal welkom! Heerlike kersliedere soos Stille Nag, Herders op die ope velde, ens gaan gesing word.

Hoe kom ons daar? Vanaf Vancouver af - regs by die afrit te 32 ste Laan. Ry dan tot by King George waar jy dan links draai. Ry tot by 152 ste straat waar jy regs draai en die pad volg tot by 16 de laan. Draai links en dan weer regs met die eerste straat - George straat tot by die hoek van George en Russel straat. Die kerk se adres is 1480 Georg str. Sien ook die aanwyssings op ons webwerf www.saintjohns.ca

Hoop om julle daar te sien.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this