willem 1 Posted December 16, 2005 Christus groete aan almal!Daar word weer hierdie jaar 'n Afrikaanse Kersdagdiens aangebied te St Johns Presbiteriaanse Gemeente te White Rock op Sondag 25 Desember 2005 om 9vm. Almal welkom! Heerlike kersliedere soos Stille Nag, Herders op die ope velde, ens gaan gesing word.Hoe kom ons daar? Vanaf Vancouver af - regs by die afrit te 32 ste Laan. Ry dan tot by King George waar jy dan links draai. Ry tot by 152 ste straat waar jy regs draai en die pad volg tot by 16 de laan. Draai links en dan weer regs met die eerste straat - George straat tot by die hoek van George en Russel straat. Die kerk se adres is 1480 Georg str. Sien ook die aanwyssings op ons webwerf www.saintjohns.caHoop om julle daar te sien. Quote Share this post Link to post Share on other sites