Sign in to follow this  
Hendie

So ... wat's volgende?

Recommended Posts

Hendie

Hannetjie sê vanaand so aan die einde van ons hoogs suksesvolle sop-aand "Ai, moet ons rêrig nou al huistoe gaan?"

Ek het so stil-stil dié sentiment met haar gedeel. Ons hét darem lekker gekuier.

Natuurlik kom die vraag nou onmiddelik by my op "Wat doen ons vir 'n encore?"

Een idee wat geopper is, is 'n kaas-en-wyn. Dié sal natuurlik bietjie meer organisasie verg, maar ek het vanaand genoeg organisasietalent bymekaar gesien dat ek seker is ons so iets sal kan reël. Hoe lyk dit?

Enige ander idees? Die winter is nog lank nie verby nie, en so 'n lekker samesyn oor 'n lekker glasie cabernet en 'n ou soutigheidjie kan net lekker wees!

Share this post


Link to post
Share on other sites
debbieD

A cheese and wine sounds like a wonderful idea, Hendie. Also, Easter is coming in April - howabout an Easter egg hunt and maybe some Easter crafts for the kids? (Of course, while the adults visit with each other.)

Are we still having the spring dance?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kolla

Baie dankie Hendie vir al jou planne en reelings om so n lekker kuier aand vir ons almal moontlik te kon maak. So tussen al die heerlike gesels en baie lag het ek iemand hoor se : "In die meer as 2 jaar in Calgary is vanaand ons lekkerste aand uit sedert ons in Kanada aangekom het." Voorwaar n kompliment vir al jou organisasie en ook vir almal wat daar was, n lekker klomp bymekaar gewees verseker.

Ekt gedink ons kan een keer n chicken ala king op rys met n groen/mengelslaai en broodjies ( en n paar SA wyne !) ook probeer, dalk voor dit nou heeltemal somer is en mens kan braai.

Wat van as ons probeer om so elke 2de maand iets te probeer reel? Die venue was absoluut ideaal. Lekker baie plek vir al ons kinders om van al hulle energie binneshuis ontslae te raak en die kombuis geriewe is 5 ster.

Die saam kuier is die eintlike ding en die kos is so soortvan bysaak vir my, solank dit eenvoudig, relatief goedkoop en maklik is, sal ons in die toekoms hopelik nog baie lekker gesellige kuiers saam he.

Ek beloof om volgende keer vir ons iets soos Hertzoggies te maak en verseker meer melktert te bring vir al die soettande.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Liz

Hoe wens ek nou dat ek gisteraand in Calgary was....... :angry: Ek is juis baie lief vir sop!!

Edited by Liz

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dana

Is daar plek waar ons na 'n paar foto's kan kyk ?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Yup Dana, ek het so 'n paar geplaas in opvolg by die Event plasing. :rolleyes:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Kolla ja, ek stem saam, elke twee maande kan baie lekker werk. Ek is seker ons sal ook weer die saal kan kry.

Waarom chat julle dames nie bietjie oor koffie by julle volgende koffie-aand oor die saak nie. Kry 'n klein sosiale komiteetjie bymekaar en sit vir ons iets aanmekaar nie? Ek dink ook dat as ons die ding 'n bietjie meer struktuur gee (en ek is seker as julle eers aan't klets raak daaroor sal daar baie idees uitkom), en ons adverteer dit beter, dat ons maklik 70 gesinne kan trek.

Ek is heeltemal game om te help dink, so skree maar net. Ek dink egter iets sosiaals soos dié sal lekker kan werk as 'n paar dames saamkom en werk daaraan. Julle weet nou wat die saal bied, wat nodig is om ekstra te bring, waar om vir Adriaan in die hande te kry vir die musiek (skoon vergeet om dankie te sê: Dankie Adriaan, die musiek was tops!), so ... "go for it!"

Share this post


Link to post
Share on other sites
Theuna

Hendie, sodra jy 'n komitee stig het jy moeilikheid, glo my vry! Elke twee maande klink great en alhoewel ek nie by die sop aand kon wees nie, wou ek baie graag gaan. As iemand net die idee het en self delegeer en die venue organize is ek seker sal dit 'n reuse sukses wees!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

So wat sê jy Theuna? Moet ons dan liewer 'n koördineerder kry wat wil "volunteer" vir dié werkie?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dana

'n persoon wat van "koördineerder en volunteers" praat ....ek dink so bek moet "jam" kry. (hoe klink dit vir 'n idioom)

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Share this post


Link to post
Share on other sites
AdeleJ

Hi Hendie,

Wat van 'n Wartlemoen Fees? Ek bly nou ongelukkig baie ver van julle af om dit te kan bywoon. So lekker sappige stuk wartlemoen op 'n warm saterdag middag klink baie lekker, of hoe? :cowboy:

Share this post


Link to post
Share on other sites
debbieD

I think we should combine a spring dance with a cheese and wine. Where can we hold it though? Daniel, didn't you say your local community centre would be a nice place to have a dance? I know the Edgemont community centre rents out. We could all just pay a fee to cover the charge of rental of the venue, the wine and cheese (or we can bring our own), maybe some decorations, tablecloth rentals, etc. and the disco (Adriaan, how about it?). How about aiming for Saturday April 26 or Saturday May 3, or thereabouts?

We could invite Canadian friends too. And, maybe some of the South Africans from out of town might like to take the trip down.

C'mon, Spring is here, and the weather looks like it's improving (touch wood), and it would be nice to wear something springlike, and just have a fun evening. I'll even 'langarm' if you will, en ek is 'n Inglese mens. Hehehehe! Hoo boy, my Afrikaans is awful, but thankfully I can still read it.

Any thoughts, ideas, comments, disagreements, jumping about with joy, or volunteers to organise it? I certainly don't mind doing something.

Debbie :cowboy:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest vett

hi almal,

wil net se dat die dans en veral die kaas en wyn klink heerlik. Ek het my CNA pelle almal geleer wyn drink, en nou kom n paar van ons elke tweede week bymekaar vir so n geleentheid. Maar rerig, ek ken niks van wyn af nie (moenie vir hulle dit se nie), so dit sal lekker wees om onder mense te wees wat my so ding of twee kan vertel! :cowboy:

vett

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kolla

Ja, dit raak weer tyd vir n lekker kuier hier, dalk vroeg in April of begin Mei ? Vroeg April is seker nou te kort kennisgewing. Heelwat SA's hier het n bymekaarkoms Vrydagaand 25 April. Wat van as ons met n volgende groot kuier, minder stoele daar het, dat jy meer mobiel is en so dalk met meer nuwe gesigte kennis maak ?

Share this post


Link to post
Share on other sites
debbieD

Daniel has organized a spring dance at Rocky Ridge, so maybe we can have a cheese and wine another time - maybe over the summer. Also, wouldn't it be nice to have our own Stampede Breakfast/Brunch - a la South African style? We could have it at Bowness Park. :rolleyes:

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this