Sign in to follow this  
Boereseun

Calgary Hotels

Recommended Posts

Boereseun

We're planning to be in Calgary on 24 June 2005

Could anyone give me advice on Hotel location? We want to be convenient but in a decent area. Here are my options:

Comfort Inn

4611 MacLeod Trail S.W.

Calgary, AB, CA

Econo Lodge

2231 Banff Trail

Calgary, AB, CA

Quality Inn

2359 Banff Trail N.W.

Calgary, AB, CA

Comfort Inn

2369 Banff Trail, N.W.

Calgary, AB, CA7505

Econo Lodge

Macleod Trail South

Calgary, AB, CA

Any opinions on these hotels and locations would be greatly appreciated.

Clive

Share this post


Link to post
Share on other sites
Boereseun

Oh yes, any other recommendations would be welcome too. I am flexible as to where to stay - these were just the most reasonable ones.

Thanx

Clive

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Clive, die hotelle op Banff Trail is altyd 'n goeie roep. Baie ordentlike buurt, en soos jy dalk kan sien van die adresse wat jy hier geplaas het, is Banff Trail soort van die Hotel Half-Mile in die NW van Calgary. Dis baie naby aan die stad, reg langs die treintjie, en ook die universiteit. Kriegler sal jou dalk meer eerstehandse inlgting kan gee, ek dink hulle gebruik die Comfort Inn wanneer hulle Calgary toe kom. Hang natuurlik ook af van wat jy hier kom doen, en waar in die stad jy gaan rondkuier.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Boereseun

Hendie

Ons gaan in die Kanakis area en Banff wees vir die week. Ons het maar net 'n dag en 'n half in Calgary, so ons is beperk om maar net 'n bietjie van die stad te sien en miskien 'n draai te maak by Jabulani vir 'n happie. Miskien 'n koffie of so met ander Suid Afrikaners wat belang stel. Dis maar al.

Clive

Share this post


Link to post
Share on other sites
Darren & Ilze Riley

Ons is baie bly om te sien Jabulani is op jou lysie !! Ons sien uit om julle te ontmoet.

Constance en Ilze

Share this post


Link to post
Share on other sites
GerhardB

Die Banff Trail hotelle is 'n goeie roep. Om by ons te kom oorstaan vir 'n nag of twee, is 'n beter roep! Ons bly naby die treintjie en naby die universiteit. Julle is baie welkom en die verblyf is gratis!

Laat my weet as julle belang stel en dan gee ek vir julle presiese aanwysings.

Groete!

Gerhard Bosman

Share this post


Link to post
Share on other sites
Boereseun

Dankie vir die offer Gerhard. Ons gaan ons reispunte gebruik en verniet in die Hotel bly daarmee. Miskien kan ons 'n paar mense bymekaar kry vir 'n koppie koffie of so. Ek sal graag ander Suid Afrikaners in Calgary wil ontmoet.

Groete

Clive

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this