Sign in to follow this  
Hendie

Mere van Kanada

Recommended Posts

Hendie

CANADA LAKE # 1

Kanada is so bekend vir sy mere, ek kan amper nie glo ons het nognie voorheen hierdie tema begin nie. Plaas asseblief julle fotos sodat ons kan sien hoe bekend dié mere al is?

lakes01.jpg

Elsje (in die navy) en Eva (in die rooi) by dié bekende meer in die Rockies

Dié behoort ons te kan doen sonder clues! (... oops ek het klaar ene gegee!)

nogge ene, van Martin dié slag ...

lakes01mc.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
BevBrad

Lake Louise ?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie
:badidea: nooooo, but you are forgiven for that mistake. Many refer to it as Lake Louise without the chateau.

Share this post


Link to post
Share on other sites
CPU

CANADA LAKE # 2 LAKE MINNEWANKA, BANFF NATIONAL PARK, AB

Apparently there is an old mining town submerged in this Lake, and the water is crystal clear.

Edited by Hendie

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

#2 must be Lake Minnewanka just outside Banff in the Rockies ...

lakes02.jpg

Lake Minnewanka is the largest body of water in Banff National Park and is the only hydroelectric reservoir in a Canadian national park. Dams were built and the lake level was raised 25 m and this lengthened the lake by 8 km inundating large tracts of meadow and forest. The reservoir submerged a reach of the Cascade River and the village of Minnewanka Landing. Scuba divers often explore the ruins. Lake Minnewanka is the only lake on which gas-powered motor boats may be launched in Banff National Park.

Share this post


Link to post
Share on other sites
CPU

Hendie,

You are soooo.. correct, dead on :ilikeit:

A different angle shot of Lake Minnewanka

Edited by CPU

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 3 LAKE LOUISE, BANFF NATIONAL PARK, AB

Ai, ek mis vir Harry ... hy sou nie rus voor hy uitgevind het watter meer #1 is nie. Ag nouja, kom ons gaan maar voort, hier kom nog 'n paar:

lakes03.jpg

lakes03mc.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 4 MORAINE LAKE, BANFF NATIONAL PARK, AB

lakes04.jpg

lakes04mc.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 5

lakes05mc.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 6 PEYTO LAKE, BANFF NATIONAL PARK, AB

lakes06.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 7 EMERALD LAKE, YOHO PARK, BC

<p align="center">lakes07.jpg</p>

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 8

lakes08.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 9

lakes09.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 10 LOWER KANANASKIS LAKE, PETER LOGHEED PROVINCIAL PARK, AB

lakes10.jpg

lakes10mc.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 11

lakes11.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kolla

Pragtige mere Hendie. Baie dankie vir die mooi foto's.

Die maklikste ene is sekerlik # 3 = Lake Louise. Ons was n week gelede weer daar en ek was geskok om te sien in watter swak toestand die eens mooie tuine om die Chateau nou hierdie tyd van die jaar met so baie toeriste daar, is. Plek plek groei die kweek net so hoog soos die enkele blommetjies wat probeer blom. Selfs die gras daar is lanklaas gesny met onkruid tussen in. Dis so n wereldberoemde meer en die hotel is wereldklas, ek kan nie dink wat die somer daar fout gegaan het nie. Die parkeerterreine laas Vrydag toe ons daar was, was so vol, ons moes wag vir n parkeerplek, ek het Lake Louise nog nooit so besig gesien nie.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Loerie

Is #7 dalk Emerald Lake?

Hendie, hoewel ek nog nooit by # 10 was nie, sal ek dit herken nav die foto wat jy reeds hier geplaas het. Die derde foto (manne in Oom Schalk se kano) is vir my een van die mooiste foto's op hierdie forum. :rolleyes:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

In die kol .... Kolla! :rolleyes:

en ja, Loerie, dit ís Emerald Lake. Jy't noggie #10 se naam gegee nie, so hy wag nog.

Ek sit sommer dit name van die mere by die oorspronklike foto soos ons hulle name kry. Dan kan julle sommer maklik sien watter het nognie naam nie.

Dit mag dalk interessant wees vir dié wat nognie weet juis wáárom die mere in die Rockies so 'n pragtige smaraggroen kleur is nie. Wel, soos wat die gletsers smelt, los daar klein partikels van die verpoeierde rots onder die gletsers (allerweë bekend as rotsmeel) in die water op. Hierdie rotsmeel maak die water troebel, maar pragtig van kleur. En glo my vry, daai fotos is nie gedokter nie, dit lyk régtig so!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Loerie

# 10: Lower Kananaskis Lake.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Harry

Hendie!

My probleem is dat daar net eenvoudig te veel mere is om te onthou. Ek het so pas deur die Canadian Shield area gery en daar is derduisende mere.

Nommer 4 : Ek herken die "apostels" aan die suidekant (as ek dit nie mis het nie) maar ek is nie seker van die naam nie. Dis elk geval vrek na aan Lake Lousie. My geld is op Moraine Lake. My kaarte toon nie een van die mere nie, maar ek glo ek weet waar hy is. Ek is egter sleg met die name.

Nommer 6: Is dit Peyto Lake?

Wat nommer 1 betref, het ek gedog dis dalk Emerald Lake, maar nou weet ek nie meer nie, want ek sien jy het Emerald Lake later gepos.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Innie kol met #4 en #6 Harry, geweet ek kan op jou staatmaak! Kom aan daar's nog 'n paar oor mense. (en julle kan maar julle fotos van ander mere ook plaas!)

Share this post


Link to post
Share on other sites
Heinrich

Here is one we saw last week during our brief visit to the beaultiful mountainous area. See next posting.

Edited by Heinrich

Share this post


Link to post
Share on other sites
Stavast family

wow!!!!! Ek en my vrou is mal oor die natuurskoon - maak dat ons net vinniger daar wil uitkom, moet maar hard soek vir werk!!!

Eugene & Natalie

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

CANADA LAKE # 12 MALIGNE LAKE, JASPER, BC

lakes12cj1.jpg

lakes12cj2.jpg

Share this post


Link to post
Share on other sites
ROOIBOK

CANADA LAKE # 13

Die is my nommer een...

Edited by ROOIBOK

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this