Sign in to follow this  
Lukas

Kerkdienste vir Junie maand

Recommended Posts

Lukas

Hello daar!

Hier is die kerkdienste vir Junie maand

Sondag 6 Junie

10:00

Brandon, MB in die Valley View Gemeenskapsentrum.

Hierdie sal DV 'n nagmaalsdiens wees en die gemeente gaan ook gevra word om 'n diaken te verkies.

Navrae: Myself by (204) 725 3389

15:00

Shoal Lake, MB in die kerkgebou van die United Church of Canada.

Hierdie sal DV 'n nagmaalsdiens wees.

Navrae: Lorinda Venter (204) 759 2825

Sondag 13 Junie

11:00 Indian Head, SK in Pieter en Ansi Le Clues se huis

Hierdie is DV 'n nagmaalsdiens en DV sal Nanja van Pieter en Ansi ook belydenis van haar geloof aflĂȘ.

Navrae: Ansi Le Clus (306) 695 2123

Sondag 20 Junie

10:00 Brandon, MB in die Valley View Gemeenskapsentrum

Navrae: Myself by (204) 725 3389

Sondag 27 Junie

11:00 Winnipeg, MB in die River View Health Centre

Hierdie sal DV 'n nagmaalsdiens wees.

Navrae: Carel en Ria Maree (204) 489 8066

18:00 Swan River, MB

Hierdie sal DV 'n nagmaalsdiens wees

Navrae: Elsa du Plessis (204) 734 6424

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now

Sign in to follow this