Sign in to follow this  
Larry

Fort Mc Murray

Recommended Posts

Larry

I am requesting the locals to display their City. Lets us outsider see what your city and surroundings looks like from your digital camera. If you already have a display cabinet, where can I find it ;);) Greetings Pierre.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

This camera was used to display the breaking of the ice at the main bridge over the Athabasca river.

Iv used it to see what is going on generally.

However it seems to be out of focus or blown over right now.

camera

I am not aware of downtown cameras but will be on the lookout.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Here is a link to some pix posted by people from Fort Mac - the quality is poor in most cases - just snapshots - but it gives an overview of some aspects of the fort.

Share this post


Link to post
Share on other sites
RiaanvS

Thanks Pierre

This was the first photos I have seen of Mc Murrey. At least now I know what it looks like in the area I am moving to.

Share this post


Link to post
Share on other sites
dlam

Pierre, wys bietjie fotos van die dorp self. Die mense het meer net fotos van die natuur afgeneem. Die natuur is baie mooi. by een van die fotos het 'n persoon geskryf dat die somers maar kort is, so hoeveel korter as Edmonton se somers, sal jy se? Ek kyk elke dag die weer voorspelling vir Alberta en ek kan nou nie onthou of ek regtig 'n vreeslike verskil gesien het nie. Ek weet soms het julle meer -40's as Edmonton, maar daar was ook laas jaar tye wat julle warmer as Edmonton was. As as jy nou so oor die duim kan skat, wat sal jy se?

Hoe bly jy ook in Fort McMurray? Ek weet jy het eendag gese dat jy nogal sal geniet om af te skuif Calgary toe om nader aan die berge te kom. ek weet die suide is nogal mooi. Ek het nogal van Medicine Hat gehou toe ons daar deur is die vakansie. Ons het tot die red Rock Coulees gaan bekyk en een aand geslaap in die Cypress Hills resort Inn aan die Saskatchewan kant. Laasgenoemde is definitief 'n plek om weer te besoek, jammer dis sit omtrent 700km van Edmonton af, anders was ek daar 2 of 3 keer 'n jaar. Die prys is ook baie billik, 2-slaapkamer cabin met kombuis vir $85 (alle belastings ingesluit).

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Guys sorry for being slow in responding.

It is summer in full swing and everyone is out and about doing their thing, me included.

Riaan die spelling is Fort McMurray.

Die dorp is vernoem na 'n fort wat eens hier was toe die aarde nog woes en leeg was. Dit sal seker vir ewig die naam behou hoewel daar geen fort is nie.

Ek het nie baie fotos van die dorp self nie en sal verduidelik hoekom.

My jongste dogter is tans met vakansie werk in Engeland besig en sy het my digitale kamera saam weg.

Ek heg maar 'n ou foto aan wat ek geneem het kort na ons hier geland het in 2001. Maar ek belowe om meer te neem en te plaas.

In antwoord op die vrae en meer, hier is Fort McMurray soos ek dit sien:

In a nutshell:

Dis die vierde koudste plek in Kanada naas Yellowknife, White-horse, and Prince Albert, Sask.

FMcM is ver noord en geisoleerd van ander plekke. Die naaste groot stad is Edmonton wat 450 km weg is.

Vir mense wat bekend is met hierdie plekke is dit omtrent 'n kruising tussen Sasolburg en Richardsbaai. Ek het op albei die plekke gewoon en FMcM het soortgelyke eienskappe.

Wat die Sasolburg image betref - FMcM is 'n olie dorp, dit draai om olie, hoewel die olie fabrieke ver buite die dorp geleë is en nie sigbaar 'n invloed op die dorp omgewing het nie. 'N mens sien baie firma voertuie in die dorp. Die grootte van FMcM is ook omtrent soos Sasolburg. En feitlik almal het een of ander verbintenis met die olie bedryf of verwante ondersteunende bedrywe. Bevolking is 40 000+.

Wat die Richardsbaai image betref - Die dorp is nie in een kol geleë soos baie stede in Kanada nie. Dit het ook nie 'n toring nie en die strate is nie in streets en avenues opverdeel nie. Hier is min reguit strate behalwe 'n klompie in downtown. Die middedorp is letterlik downtown - dis geleë in die vallei langs twee groot riviere wat daar bymekaar kom, die Athabasca en die Clearwater riviere. Die laagliggende plat deel van die dorp by die riviere is beperk en uitbreidings wat gevolg het in die ontwikkeling van die dorp is almal op heuwels geleë in woongebiede met baie bome en klowe tussenin sodat dit nie na een groot dorp lyk nie. Dit lyk asof die ontwikkelaars en dorps beplanners aspres probeer afwyk het van die 'tradisionele' patroon van stad.

Terloops die stadsbeplanner is 'n Suid Afrikaner, maar hy het ook eers die afgelope jaar of twee hier aangekom. So hy is nie verantwoordelik vir wat ons tans het nie maar wel vir die toekomstige beplanning.

FMcM het nie 'n karakter van sy eie nie. Die meeste van die mense kom van elders en 'n baie groot gedeelte is immigrante. Dit is 'n gemeenskap van 'foreigners' wat hier met mekaar saamsmelt in 'n Kanada van hul eie.

Die mense is baie vriendelik.

Net soos dit moeilik is om 'n foto van Richardsbaai te neem en te sê hier is dit, net so moeilik is dit hier.

Dit het sy naglewe en bedrywighede wat daarmee gepaard gaan. Daar is die casino, restaurante en nagklubs, hotelle, kroeë, ens. Ja en dwelms is hier ook.

Die misdaad is laag en regverdig nie 'n 24/7 bemande RCMP kantoor nie. Saans word die area se oproepe vir misdaad gehanteer vanaf Edmonton. Hulle sal bystand polisie skakel vir nood gevalle.

Winkels - die meeste van die bekende ketting winkels is hier. Walmart, Canadian Tire, Supersore, Safeway, IGA, Shoppers drugmart, Stapels, Home Hardware. Daar kom gereëld by asook vergrotings soos die dorp groei.

Outdoors - die mense neem baie aan buitelug aktiwiteite deel. In die somer gons dit van mense wat quads rondry op al wat 'n bos pad is. En in die winter is dit ski-doos. Dan is daar 'n oormaat van sport om aan deel te neem.

Hier is nie baie mense wat tyd in die tuin spandeer nie. Hulle betaal en laat dit uitlê en met die minimum van self arbeid.

Vakansies - die mense gaan feitlik almal iewers elders heen vir vakansie. En elders is ver. Tipies is dit in Mexico, Kuba, Dominikaanse republiek, cruises van Vancouver af tot in Alaska, Los Angeles met Disney land, Las Vegas, en die rockies natuurlik. Heelwat mense van die ooste (maritimes) gaan terug 'huis' toe vir 'n 3 - weke vakansie elke jaar. Wat myself betref ... ek is op 'n ontdekkings reis elke vakansie en reis noord suid oos en wes om die land te sien. Die ooste is net baie ver verwyder van die weste en daar is baie plekke tussenin.

Die winters - is lank en mense neem gewoonlik 'n breek weg na 'n warm plek iewers suid. Die weer is gewoonlik mooi en die lug baie droog agv die lae temperature. Dis presies soos 'n hoëveld winter in SA behalwe vir die wit goed buite en die temperature wat van die skaal af gaan. Die wêreld is vaal.

Die somers - is seker maar net so lank (of kort) soos in Edmonton en Calgary. Dit word warm hier in die somer. Vandag was dit 23°C hier by my. Die gemiddelde temp in Junie is 21°c. Die somers is droog met donderstorms. Hier is nie tornados en sulke hewige storms nie.

Een ding wat opmerklik is invergelyking met Edmonton en hier is die daglig. Die dae is merkbaar langer in die somer in FortMcMurray. Ons gaan dikwels naweke Edmonton toe en dan kom jy gou agter die dae is korter daar. Die lang dae en baie sonskyn maak dat plante spoed optel en groei dat dit bars. Die gras ongelukkig ingesluit.

Sneeu - Dit sneeu nie baie hier nie. Ek sien dikwels op die weer dit sneeu in Calgary en Edmonton, dan is dit mooiweer hier. Dit sneeu beslis nie hier in die somer nie in teenstelling met Calgary waar dit enige dag van die jaar kan sneeu weens die effek van die berge wat daar naby is.

Sneeu wat hier val na halloween bly op die grond tot vroeg in Mei maand.

White Christmas is gewaarborg. Ek persoonlik vind die winters en die sneeu lekker. Dis cosy om by die kaggel op te krul of by die etenstafel te sit en vir die sneeu buite te kyk. My vrou is meer ten gunste van 'n warmer klimaat. Sy hou ook van die sneeu maar nie te lank nie. Na kersfees verby is wil sy die somer sien. Dan is dit die tyd om 'n breek weg te maak.

Koue - dit word gevaarlik koud hier. Maar met die regte voorsorg bly dit leefbaar. 'N mens leer gou om die wette van die natuur te respekteer. En daar is baie komunikasie wat elke jaar gepaard gaan met omstandighede.

Vir 'n groot gedeelte van die winter bly temperature onder -33 en dip so een maal in die winter na -40 en laer.

Groei - FMcM is een van die vinnigste groeiende dorpe in Kanada. Die gemiddelde ouderdom van die mense is relatief laag.

Die prys van eiendom is hoër as in Calgary of Edmonton. Dis of die hoogste of tweede hoogste in Kanada net na Vancouver downtown of Toronto - ek kan nie onthou watter een nie. Salarisse is ook hoër as elders vir dieselfde werk. Ons firma gee 'n 12% gebieds toelaag om mense hier te behou of te lok.

FMcM gaan nog eendag 'n groot stad wees maar weens sy isolasie sal dit nooit bykom by Calgary byvoorbeeld nie. Ons hoofkantoor is in Calgary en dit sal in my dags des lewens nooit hiernatoe skuif nie.

Doktors - hier is 'n hele aantal SA doktors en hulle is baie gewild onder kanadese. Hier is 'n goeie hospitaal. Maar vir sekere spesialis dienste moet jy Edmonton toe gaan.

Ek is nie die enigste SA mens in FMcM nie alhoewel dit so mag voorkom uit 'n SAC perspektief. Ek weet nie hoekom daar so min belangstelling is om deel te neem in SAC se forum nie. Ek weet die mense is besig met allerhander aktiwiteite. Baie daarvan het met geld maak te doen. Hier is baie werkgeleenthede. Somige vat 'n tweede of selfs derde werk en vergroot so hul inkomste.

Ons lewe na aan die natuur. Die besigheid/winkels/downtown is 'n plek waar jy gaan koop wat jy nodig het en dan haas jy na jou ander lewens aktiwiteite sport. Hier is heelwat wild te sien in en om die dorp - bokke (deer, caribou), moose, jakkalse, bere (baie mens sku), wolwe, coyote, bobcat, beavers (gelei tot die ontstaan van FMcM).

Dis seker genoeg vir eers.

Edited by Pierre

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

This was taken during the christmas parade 2001. The red buildings are the provincial and municipal buildings.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Downtown area taken from one of the hills.

The tall building is the hospital.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Iv captured some pix on the card of my video camera. Unfortunately the quality is not up to standard.

It was a sunny friday but it actually rained :-)

The pic here is of the Thickwood residential area and the road going to the downtown area.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Further down the road to town.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

You cross the Athabasca river on the way to town.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

This is the view as you enter the town from the north.

Highway 63 runs on the side of it to Edmonton.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

The tallest buildings in town is the provincial building on the right and the municipal building on the left.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

A shopping mall

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Franklin avenue - the main road through town. The buildings are rather spread out and not high.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

A familiar sight.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

The hospital.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Where I bank.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Where you buy computers, answering machines, nice pens, office furniture and lots of desktop goodies.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

This is where you go when you need hardware which is everytime you go to town. They have everything you need and more for work and sport.

A visit to town is not complete if you havent been here.

A few big stores are located in this area.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Here you buy a bit of everything. A well known sight around Canada.

Hardware, food, pharmaceutics, clothing, DVD's, bedding, gardening stuff, electric shavers etc.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Road coming into town from the highway.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

A view down Franklin avenue from the south.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

street view

Share this post


Link to post
Share on other sites
Pierre

Heading out of town to the north

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this