Cathy K 1,139 Posted January 20, 2004 Below is a picture taken by our son during one of his motorcycle trips in Canada. Has anyone out there tried this fantastic way of exploring our wonderful country?Pierre K. Quote Share this post Link to post Share on other sites
Merv 129 Posted January 20, 2004 Nee man, dis te blerry koud vir daai twee wiel dinge Quote Share this post Link to post Share on other sites
Guest jordan Posted January 20, 2004 that is something i have been thinking about doing one day, and after seeing that pic, it looks funner then i had imagined Quote Share this post Link to post Share on other sites
Hendie 142 Posted January 20, 2004 Toe ons in 1999 'n toer gedoen het van B.C. en Vancouver eiland het ons op een van die ferrieritte kennis gemaak met 'n tandarts en 'n vriend wat besig was om so te toer. Moet sĂȘ dit het baie lekker gelyk, en ek dink dit moet baie lekker wees om die Okanagan en selfs die eiland so te ervaar. Ekself was nog net eenmaal op 'n ysterperd se rug, en ek kan dink dit moet baie lekker wees! Quote Share this post Link to post Share on other sites
Guest Guest_Engela Posted January 20, 2004 Ons het verlede somer 'n motor vir ons seun gekoop en besluit om saam met hom regoor Kanada vanaf Toronto na Vancouver, waar hy op universiteit is, te reis. Net Ontario was al 'n ondervinding en daar is plekke waar g'n mens maar die Skepper alleen woon. Daar is sulke klein dorpies, maar 'n lewendigheid wat jy raaksien deur 'n nuwe hospitaal en behoorlike biblioteek en my baie laat wonder hoe ons in so 'n plek sou kon aanpas het en 'n lewe gemaak het. Ander kleinere plekke wat my rerig laat wonder het hoe op aarde leef mense daar! Verder reis jy vir 2 duisend km deur die Prairies en hoewel ons Kanadese vriende ons gewaarsku het dat dit 'n eentonige rit sou wees, het dit ons heelpad verras! Soveel graan en soveel kos - ongelooflik en om 5 cowboys op hul perde tussen die snelweg naby Winnipeg te sien, het my hart sommer vinniger laat klop! Regina het my man na Bloemfontein laat verlang - hy was daar op skool. Twee duisend km van berge en net mooi, mooi en nogmaals mooi (hoewel die brande op daardie tydstip groot verwoesting gesaai het) - dit was net ongelooflik en die rustic Lodge by Lake Louise het ons bekoor! Werklikwaar 'n ondervinding en 'n fantastiese land. Nou beplan ons om met S.Afrikaanse vriende wat in Australia woon, hierdie somer, na Knight Inlet te gaan - wie was al daar en hoe het julle dit gevind? Die wat nie weet nie kyk op die volgende website www.grizzlytours.com. Hier is nog soveel om te sien en te ontdek - sal 'n leeftyd neem......... met 'n motorfiets sal dit sekerlik ook 'n ondervinding wees, maar net nie alleen nie! Quote Share this post Link to post Share on other sites
Pierre 6 Posted January 27, 2004 Pierre ek herken daai gletzer, naamlik die Athabasca gletzer, in die rockies.Dit is 'n bietjie vreemd om die land op twee wiele te verken. Maar as jy jonk en avontuurlustig is, is dit sekerlik moontlik.Wat 'n mens wel baie sien is die harley's wat uitkom in die somer. Maar ek kry die idee die manne , en hier en daar 'n vrou ook, ry maar net vir die snaaksigheid rond.Hier is 'n weelde model... ... en hierdie ouens hou van in groepe rond toer.albei was afgeneem by 'n goedkoop motel in Canmore. Quote Share this post Link to post Share on other sites
Cathy K 1,139 Posted January 27, 2004 PierreJy is 'spot-on' met die identifikasie van die gletser.Pierre K. Quote Share this post Link to post Share on other sites
Pierre 6 Posted January 27, 2004 Hier is nog van die manne. Hierdie keer in Jasper.Ons het van hulle sien kamp in die parke met 'n een of twee man tent ook. Quote Share this post Link to post Share on other sites
Pierre 6 Posted January 27, 2004 (edited) Daar is natuurlik beter maniere van toer soos hier Ek hoop die bostaande fotos inspireer die mense om te toer en die land te sien Edited January 27, 2004 by Pierre Quote Share this post Link to post Share on other sites
Pierre 6 Posted January 27, 2004 They get bigger and bigger ... with more wheels Quote Share this post Link to post Share on other sites