Sign in to follow this  
Hendie

Goedkoop bel SA toe!

Recommended Posts

Hendie

Die meeste van julle weet seker nou al van Primus vir goedkoop langafstand telefoontariewe, maar ek het onlangs 'n goedkoper opsie gesien, klink amper te goed om waar te wees.

NOBELcom bied foonkaarte aan met so laag as US9.4c per minuut!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Mossie

Hi, ek het nou die dag op die site afgekom, ek het die kaart nog nie self gekoop nie, maar gaan binne kort. Dan sal ek julle op hoogte hou van hoe die diens is.

Dit is www.ucall.ca en hulle vra 10.4c(CDN) per minuut na SA, met die "Online Africa" kaart.

Hoop dit is goeie nuus vir van julle!

Edited by mossie

Share this post


Link to post
Share on other sites
jack

Ek gebruik n voorafkode

10 10 719

dan die kode vir SA

011 27

dan die kode en nommer in SA, sonder die 0, vir Bloemfontein sal dit net 51 en die nommer wees ipv 051.

Vir gewone oproepe van die huis af. Dit kom nog steeds op die telus rekening en jy hoef nie by n ander maatskappy aan te sluit nie.

Dit is die helfte goedkoper as die gewone tarief, maar nie naastenby so goedkoop soos die ander wat jule hier noem nie. Die voordeel is jy hoef nie n kaart te koop nie en kan net so bel van die huis af. Laat weet maar van die kaarte, dit klink goed.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Mossie

Hallo Jack,

Ek koop op die staduim by Nobel (CANADA WORLD 9.4cUS/minuut). Ek ek moet sê dit werk regtig vir ons ook baie goed. Hoe dit werk is, jy koop die kaart "online" en hulle email die "Access" & "PIN". Ek stoor dan die 2 nommers in my telefoon se "memory". So elke maal as ek SA toe wil bel, druk ek 1 en dan 2 op die "gestoorde" nommers, en dan sodra hulle sê ek kan maar die nommer intik, tik ek maar net die gewone 011+27........... in. So einlik tik ek net 2 nommers meer in as gewoondelik. Dit is nie so erg nie, en soos ek sê ek verander net die PIN een maal 'n maand. Vir ons is dit regtig die moeite werd. :blink:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Hi Jaco,

As jy nie die moeite wil aangaan wat mossie voorstel nie (wonder waarom sy juis dié naam gekies het, iets met kwetter te doen? :blink: ) is langafstanddienste soos Primus so maklik soos gewoonweg bel. Wat gebeur as jy by hulle 'n diens koop dan reël hulle self met Telus dat jou langafstandoproepe na hulle toe gaan. So jy bel niks anders as die langafstand kodes en jou gewone nommer nie, so nog minder selfs as Telus se 10 10 719.

Ons het tot onlangs toe hulle Your Country gebruik. Daarmee meld jy vir hulle wat jóú land is waarna jy gereeld bel (soos Suid-Afrika), en jy betaal dan 33c per minuut SA toe. Die koste vir langafstand in Kanada en VSA is 15c per minuut op hierdie plan. In Augusteus het ons na hulle Primus Everywhere plan verander. Die koste SA toe bly 33c, maar jy kry laagste tarief na alle ander lande toe ook (soos Duitsland 8c, Engeland 7c). Kanada is 5c in die aande en naweke, en VSA en Kanada is 10c enige ander tyd. Hierby kom 'n maandelikse fooi van $1, wat weglaatbaar klein is as ek sien hoeveel ek sóú betaal het vir Lyné se geselsery met haar ma!

Die kwaliteit van die lyn Suid-Afrika toe is meesal goed, net so nou en dan moet ons sê "Ons bel gou terug."

So jy sien jou opsies is nogal heelwat, en dié is darem nog baie beter as Telus se 54c!

Share this post


Link to post
Share on other sites
jack

Hendie

Ek dink ek moet hierdie Primus Everywhere van jou probeer. Ek bel baie Namibie toe. By Telus kos dit amper 90c p/min. Ek sien Primus vra 29c. Nogal n groot verskil.

Sal maar sien hoe werk dit, dankie in elkgeval.

Share this post


Link to post
Share on other sites
debbieD

We use Primus too, and get good rates to S.A. and it's 5c/minute to the U.S.A. where I phone a lot. It's 8c/minute to New Zealand if you make that your most called country. Pretty impressive! :lol:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Mossie

Nobelcom het nou 'n nuwe kaart waar indien jy in die volgende stede in Kanada bly, jy na SA kan bel vir 6.4cUS (+-10c(CDN))per min. Indien jy nie in die stede bly nie, sal dit jou

10.4cUS (+-16.3c(CDN)) kos per min.! :

CANADA LOCAL ACCESS...

Barrie 1-705-721-3025

Calgary 1-403-770-1074

Edmonton 1-780-669-0141

Hamilton 1-905-481-2010

Kitchener 1-519-342-1122

London 1-519-342-1038

Montreal 1-514-908-9026

Ottawa 1-905-448-1494

Quebec City 1-418-948-2025

She Brooke 1-819-340-1045

St.Catherines 1-905-228-7007

Toronto 1-416-916-3298

Vancouver 1-519-968-0502

Victoria 1-250-483-0045

Windsor 1-519-968-0502

Winnipeg 1-204-480-9984

Share this post


Link to post
Share on other sites
Tania

Hi there,

I am wondering if you guys could tell me what the lowest rate is you pay for your calls to SA? Also with whom?

Many thanks

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Tania,

Ek het sommer jou vraag na die gesprek oor telefoontariewe geskuif. Lees sommer hier wat ander al gesê het. :ilikeit:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Gert

Ons koop by Shell petrol stasies kaarte en dit werk so 8c CAN 'n minuut uit.Tolvrye nommer wat jy bel en dan die kaart se pin nommer intik en dan die SA nommer.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest_jana

Hi daar

Ons is nou al 'n hele rukkie by Primus. Maar dis asof hulle kwaliteit nie meer so goed is nie. Na 'n selfoon kan ek glad nie deurkom nie, en ek kry gewoonlik eers so na die 3de probeerslag 'n konneksie op 'n landlyn. En dan is dit ook maar mooi luister om iets te kan hoor. Dit het al so opgebreek dat ek nie eers 'n gesperk kon voer nie. Vriende van ons ervaar dieselfde probleem. Is daar nog mense wat dit so ervaar? Wat is kwaliteit van die foonkaarte se lyne?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest_Lynette

Hi there

I am currently living in the US and also search far and wide for cheap calling options to the US.

Now I speak to my parents weekly for free!! :lol:;):D

I use MSN messenger (which is a free downloadable program). I have taught my parents how to download and use the program and now we talk over our computers. MSN messenger allows live voice interactions with anyone else signed into the program. I have unlimited internet so it is free for me and my parents only pay the local call that their internet costs them. The only drawback with this system is that you need to arrange a time to speak as there is no telephone to ring, but given the savings it is worth it.

Feel free to email me if you would like more information.

PS if you have a desktop computer you need to buy a microphone. My laptop has one built in, so check before you buy one. It should not cost more than $10 or $20

Regards

Lynette

  • Like 1

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest_Lynette

Here is my email:

Lynettedup@hotmail.com

Share this post


Link to post
Share on other sites
Lorrett

Hello Jana

Ek is ook al omtrent 3 jaar by Primus en kan vanaf 20 Sept. nie meer na 'n selfoon toe bel in Sa nie. Elke keer wat ek hulle bel (Primus) sê hulle dat hulle werk daaraan, vanoggend weer. Hulle koste na 'n landlyn in SA is 33c en na 'n selfoon 55c/min. Ek is nou ook besig om bietjie rond te kyk, Telus is 34c/min na 'n landlyn en 73c/min na 'n selfoon :lol: .

Ek is nie baie lus om met kaartjies te werk nie, maar as dit moet dan sal ek dit maar doen aangesien ek meestal na selfone toe bel in SA.

As iemand 'n ander alternatief het, laat weet asseblief.

Lorrett

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest_jana

Hi Lorrette

Ek is so vies vir Primus - ek bel om te hoor wat gaan aan en hoe meer ek sê ek kan nie na 'n selfoon toe bel nie, hoe meer sê hulle daar is NIE 'n tegniese probleem na SA nie, en hulle gaan nie die lyn toets nie oor die rekening nie in my naam is nie. Hulle policy is seker nou maar wat dit is, maar ek kan die hele wereld warm bel van die foon af waarmee ek hulle bel, net nie na 'n selfoon in SA toe nie - maar dis vir my eie sekuriteit dat ek nie 'n fout kan rapporteer nie. Ek kon dit verstaan as ek rekeninginligting wou gehad het...van die rekening wat ek oopgemaak het.

Die nobelcom kaart lyk vir my na 'n goeie opsie - selfs al koop jy die beste selfoon kaart is dit nog steeds goedkoper as Primus, maar ek stem, die kaart storie is maar 'n gesukkel.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Guest_Jaco

Hi almal,

Ons gebruik die Phoenix foonkaart. Daar is geen konneksie kostes nie, en werk uit op onder 5c(can) per minuut.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Saartjie

jaco,

waar koop mens daardie kaart?

Bel jy van jou huistelefoon af?

:P:lol:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Eugene

Die phoenix kaart koop jy by die local convenience winkel. n mens kan van jou huis af bel ja.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Jos

Is daar 'n website?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Jana

Hi daar

Is daar enigeen wat Sprint Canada het as long distance service provider? Ek sien hulle rates na SA is dieselfde as Primus. Nou wonder ek net of hulle konneksies dalk beter is.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hendie

Sprint het 'n grootboetie in die VSA, en ek sou nogal dink hulle het heel waarskynlik beter diens. Ons het onlangs verander van Primus (het baie lynkwaliteitprobleme begin kry) na Telus (want dié vra nou ook heelwat minder as voorheen, 35c, na SA) en die diens is aansienlik beter. Ek is nie seker nie, maar ek vermoed Primus "piggyback" maar op die groot voorsieners se infrastrukture en lg. sal natuurlik hul eie dienste voorkeur gee as dit by lynkwaliteit kom.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kolla

Jana, ja ek sal ook dit graag wil weet. Ons was nou n lang ruk met Primus en toe kry ons nuwe kredietkaarte met nuwe vervaldatums en Primus het nie eens die moeite gedoen om ons besigheid te probeer behou nie. Al die ander 'service providers' bv Telus, Shaw ens het voor die tyd n briefie gestuur wat se ons sien julle kkaarte gaan verval, laat weet ons asb van julle nuwe vervaldatums ens. So nou sien ek ons is die laaste maand of so nou weer outomaties terug by Telus @ 34 c n min na SA.

Ek was nie heeltemal so tevrede met die tel diens na SA met Primus nie, menigde keer moes ek n paar maal bel voor ek deurkom, ek kan hoor die geliefdes antwoord aan die ander kant maar met n swak konneksie hierdie kant, moes ek baie kere n paar maal bel voor ons kon chitchat en dit na n gewone huistelefoon.

Lyk tog maar vir my asof die calling cards nog steeds goedkoper gaan wees.

Ek het gou gekyk na Sprint se website ( long distance) :

http://webstore.sprint.ca/webstore/jsp/dis...jsp/home_00.jsp

Baie verskillende planne :

Platinum Plan :

- Low Monthly Recurring Charge $2.95.

As jy baie SA toe bel kos dit 33c n min en 39c n min na n selfoon in SA.

Pay only 5 ¢/min across North America anytime of the day

Worldwide Plan :

Vir as jy minder SA toe bel, geen maandelikse fooi nie en oproepe kos 39c n min na gewone telefone asook na selfone.

Also enjoy low rates when calling within Canada (for 7¢ per min in the evenings and on weekends/11¢ per min during the day) and the U.S. (for 10¢ per min anytime).

Share this post


Link to post
Share on other sites
Jana

Ek het nou oorgeslaan na Sprint en sal julle laat weet hoe hulle diens en kwaliteit is. Ek dink ek betaal nou 'n eksra $4 'n maand en 5c 'n minuut meer vir my Kanadese long distance, maar as die lyn na SA goed is, doen ek dit met 'n lekker hart.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kolla

Sun Telecom Group : Phone Rates to South Africa

18 cent p min to regular phones and 47 cent p min to mobile phones

Only 7c /minute to call within Canada anytime 24 hours a day, 7 days a week.

8 c /minute to call the U.S. anytime 24 hours a day, 7 days a week

on the Global Sun Plus Plan

Sign up today and start saving tomorrow with the lowest long distance rates to all of Canada!

http://www.suntelecom.net/static/english/p.../gspdetail.html

Sun Telecom offers the lowest International calling plan worldwide with great long distance rates to the country you call the most.

Sun Telecom Group is one of the fastest growing telecommunications businesses in Canada, marketing a full scope of advanced telecom services that include local line access, residential and commercial long distance, toll free services and data solutions.

An independent company, Sun Telecom Group was founded in 1997 by a team of telecom professionals. It's affiliation with Archer Telecom (a supplier of communications equipment), and its wide array of telephony products and blue chip customers, catapulted Sun Telecom into one of the largest alternative long distance providers in Canada.

A Canadian facilities-based telecommunications provider, Sun Telecom Group is headquartered in Montreal, with a National Sales Office located in Toronto and a payment processing center in Calgary. Backed by a network of contributing sales representatives, Sun Telecom's client base has grown rapidly over the last few years and extends from coast to coast in both urban and suburban areas.

Today Sun Telecom offers long distance voice and data services to approximately 40,000 customers across Canada. Their product line of telephony products extends to 400 of Canada's top multi-national and Fortune 500 corporations.

Need to contact us:

Our Call Centre Agents are also here to help you - Toll free : 1 800 672 8030

Sign Up Online : http://www.suntelecom.net/static/english/r...esidential.html

No extra numbers to dial or program charges

Quick and easy sign up

Quality service and savings on domestic and international calling, with our incredible low rates plans.

No extra numbers to dial, or sign up fees to join our long distance plans

Easy payment options: Pay by cheque, credit card, or with the convenience of pre-authorized payment. Features such as account codes, complete management reports and consolidated billing from all your locations.

One Bill: With integration of charges for Sun Telecom Group’s entire suite of services, pay only one bill for your long distance, calling cards, toll free services, internet or phone lines

24/7 Total Customer Service and Technical Support

$60 of FREE* calling to the destination of your choice!

*$60 free is awarded as a $5.00 credit each month while on the program and only if spending is greater than $35 per billing cycle. Applies to call charges only and is renewable after a period of 12 months. Certain conditions may apply. A $2.95 monthly network fee applies. International calls to cellular numbers may be charged at different rates. Rates are subject to change at anytime.

Edited by Kolla

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Sign in to follow this