Bansheeboy

Plaaswerk

Recommended Posts

Bansheeboy

Goeie more almal. Ons het die pad begin stap al n hele rukkie terug maar omdat ek nie reg gekwalifiseerd is of was nie het dit halfpad gestop. Ek werk vir die laaste twee jaar op n plaas (nog steeds in SA) en ek wil graag weet of enige een van julle weet hoe werk dit as mens dit oorweeg om daai roete te volg?

Is die aansoek proses maar min of meer die selfde en is daar aanvraag vir dit? 

Groete

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dedré

@Bansheeboy, wonder of jy dalk geïnteresserd sal wees om die opsie te volg om iemand se plaas by hulle oor te neem:

Nuus Artiekel

Persoon om te kontak wat organiese plaas het wat so iemand soek. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Bansheeboy

Baie dankie. Dit help vreelik baie. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dedré

Groot plesier. 

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now