Karen 1225

Applying for parent visitor visa

Recommended Posts

Karen 1225

Hi all. I have to apologise i know this was kind of talked about a while back but cant find the post. I want to apply dor a normal visitor visa for my mother and mother inlaw. Do i create a profile for each one of them or do i create a profile for myself and fhen just submit applications for them. I dont want to efraud the system if i am jot allowed to create a profile for them but then do all the work. If you know what i mean. So in afrikaans. Ek wil nie skelm lyk nie. 

 

I know of the letter and all those things. Just the actual profile that i am not sure of. I also read that i should not say that i will be sponsoring the trip but both are retired so they definitely do not have money for overseas trips, however they are otherwise not financially afhanklik van my. Sorry for that one. And honeslty i dont want to ask them to send me there bank statements etc. Any advice?

Share this post


Link to post
Share on other sites
Jaco_W

Hi Karen 1225

Ek het 'n soortgelyke probleem gehad toe my ma (2016) en my skoonouers (2017) kom kuier het.

Ek het  'n profiel vir elkeen in hulle eie naam geskep en al die vorms ingevul, met inligting wat hulle vir my gegee het oor die telefoon.  Ek het die voltooide vorm vir hulle ge-email om deur te kyk en seker te maak hulle is gelukkig daarmee, en toe het ek dit submit.  As jy seker wil maak jy is above board is daar 'n ekstra vorm (IMM5476) wat hulle kan invul waarin hulle jou kan aanwys as hulle representative.     Destyds kon mens al die documente oplaai en elektronies submit, maar dit was voordat die vereiste vir biometrics ingekom het. Ek dink mens moet nou die vorm uitdruk en saam met die ondersteunende dokumente neem een van die aansoeksentrums in Pretoria of Kaapstad waar jy ook biometrics moet gee.

In terme van inkomste - ek het in my uitnodigingsbrief geskryf dat hulle by my sal bly vir die duur van hulle besoek en dat ek al hulle kostes sal betaal terwyl hulle hier is, en ek het my bank state en salaristrokie aangeheg.   Ek het weer gaan kyk na die brief wat ek aangeheg het en ek het actually gesê dat ek hulle trip sponsor en daar was geen probleme daarmee nie.

 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Karen 1225

Hi daar. Baie dankie vir dit. Ek stel nog heeltyd uit want ek is skrikkerig om dit te doen. 

 

Ek gaan definitief die naweek begin werk maak daaraan. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Jaco_W

Iets anders om te oorweeg - as hulle die visa kry is dit gewoonlik geldig vir tot 10 jaar of so lank as wat jou paspoort geldig is.

My skoonouers het vir nuwe paspoorte aansoek gedoen en toe vir die visa, so hulle het visas gekry wat vir 10 jaar geldig is, gestamp in hulle nuwe paspoorte.

My ma het 4 jaar op haar paspoort oorgehad, so sy het 'n visa gekry wat geldig is vir 4 jaar, maw so lank as haar paspoort.

Ek dink dus dit is die moeite werd as hulle paspoorte binne die volgende jaar of twee gaan verval, om eers vir 'n nuwe SA paspoort aansoek te doen wat 10 jaar geldig is sodat hulle visas dan ook vir langer geldig is.  

'n Mens hoef nie te wag tot jou paspoort verval voordat jy hom hernu nie.  Ek het aansoek gedoen vir 'n nuwe een met 3 jaar oor.  Binnelandse sake het gevra waarom ek dit vroeer wil doen en ek het gese omdak ek vir 'n 10 jaar visa aansoek doen, en daar was nie probleme nie.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Karen 1225

Dankie vir daardie raad. Dink darem sy het haar paspoort n jaar terug gekry maar sal dat sy kyk. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Arya

Hi daar,

My ouers kom kuier en ek doen ook die hele visa aansoek vir hulle online.  Die ding waaroor ek bekommerd is, is die proof of relationship.  Ek weet nie waar my geboortesertifikaat is nie, en my ma het hom ook nie, so daar is basies geen formele dokumente om te bewys dat hulle my ouers is nie.  Ek gaan my huweliksertifikaat gee om te wys wat my nooiensvan was, maar dis al.

Ek weet ook nie regtig hoekom ek moet bewys dat hulle my ouers is nie, want hulle doen aansoek vir 'n gewone temporary resident visa, nie vir super-visa of grandparent visas nie.

Enige idees? Hoe het julle proof of relationship bewys?

Share this post


Link to post
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now