Hendie 142 Posted September 1, 2003 Ek het hierdie naweek my twee seuns op 'n kanonaweek geneem in Kananaskis, 'n wildernisgebied hier naby Calgary. Ek dink hierdie fotos (geneem by Lower Lake) getuig van die natuurskoon in hierdie pragtige deel van die Rockies!En hier is die manne in oom Schalk se kano! Quote Share this post Link to post Share on other sites
Liz 8 Posted September 1, 2003 (edited) Hierdie fotos is pragtig!! Edited September 1, 2003 by Liz Quote Share this post Link to post Share on other sites
Hannetjie 0 Posted September 16, 2003 Ons is net so lief vir Kananaskis. Hendie, die fotos is 'Travel Magazine' kwaliteit. Ek kan glo dat julle dit almal baie geniet het.Groetnis Quote Share this post Link to post Share on other sites