Sign in to follow this  
Kiepie

Statistieke vir my Blog

Recommended Posts

Kiepie

Hi Daar.

Ek het n blog en kry die afgelope weke baie meer besoekers as voorheen en ek is baie nuuskierig om meer te leer van my besoekers. Maar die enigste informasie wat my statistieke vir my gee is die:

Land van die besoekers

Watse bladsye hulle na gekyk het

Van waar die link gekom het

en die soek woorde

Maar dan wanneer ek die besoekers optel en die hoeveelheid "links sources" of "search words" is daar meer besoekers en ek weet nie hoe hulle by my webtuiste uitkom nie. (En nee ek tel my eie besoeke nie.)

So ek wonder toe of Google Analytics for my meer informasie sal gee, maar dit het n vreeslike "Agreement to Service" en is nie seker of ek daarmee moet deur gaan nie.

Kan iemand my dalk verwys na iets wat meer statistieke verskaf sonder n fooi natuurlik.

Dankie

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dedré

Ek sal my man vra. Dalk weet hy.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Kiepie

Dankie Dedre.

Ek het dit toe geinstalleer (Kon nie langer wag nie) en dit lyk asof mens eers betaal vir die dienste as mens n miljoen besoekers kry (of so iets). As ek so veel besoekers kry sal ek seker dan al kan bekostig om daarvoor te betaal. :P

Dit lyk asof dit goed werk.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dedré

Reg so.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this