Sign in to follow this  
Adele

White Rock: Saturday, June 4, 2011 - 10:30am - 3pm, GET THERE EARLY&#3

Recommended Posts

Adele

Lekker Basaar !!

Ons wil julle almal graag weer uitnooi om weer saam met ons die heerlike atmosfeer van ‘n bazaar te geniet. Verskeie items sal weer aangebied word soos bv. Pannekoek, Koeksusters, Boereworsrolle, Melkterte, Droeëwors, Biltong, Beskuit, ens,

Kom geniet die pret of kom drink net 'n koppie tee of koffie. Bring groot asb jou vriende en familie en kom geniet die dag saam.

Indien jy net vir 'n wyle wil ontspan saam met ander vriende, heerlik wil lag en gesels oor alles en nog wat, is dit die geleentheid om saam te kuier.

Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom!

Kom vroeg om teleurstelling te voorkom.

St John's Presbyteriaanse Kerk, 1480 George Street, White Rock

Saterdag 4 Junie , 2011 10:30 vm - 3:00 nm

Vir meer inligting kontak Donna by die kerkkantoor: 604-536-9322

:ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit: :ilikeit:

CHURCH BAZAAR.

The place to be!! Get there early to avoid disappointment. Bring your family and friends and enjoy the day with us.

Koeksisters * Milktart * Pancakes * Boerewors Rolls

Vetkoek with Curry Ground Beef * Baked Goods * Tea Garden

St John's Presbyterian Church, 1480 George Street, White Rock

Saturday June 04, 2011 10:30 am - 3:00 pm

For more information contact Donna @ the church office: 604-536-9322

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this