Sign in to follow this  
Guest Jan van Wijk

SANewfies

Recommended Posts

Guest Jan van Wijk

Ons is 5 SANewfie gesinne wat hierdie naweek (4-6 Julie) by Gros Morne Cabins in Rocky Harbour,Gros Morne gaan saam kuier.Enige laatkommers is welkom. Ons het spesiaal boerewors laat maak! Ons gaan NIE oor rugby gesels NIE.

Jan en Jeanne van Wijk.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dana

Dit kan lekker wees.... net n' bietjie ver. Dankie vir die uitnooi, as daar vroeƫr kennisgewing was van die geleentheid kon ons dalk n' plan gemaak het.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Rdk

Jan en Jeanne

Bly julle in Newfoundland, ons wil ook vreeslik graag daar gaan bly en wil soveel moontlik uitvind oor die plek, of het julle 'n Newf woef soos ons en bly julle glad nie in Newfoundland nie?

Groete

Christa de Klerk

Share this post


Link to post
Share on other sites
Christa

Waar bly julle?

Share this post


Link to post
Share on other sites
rockwooder

Hoop julle klomp het sommer lekker partiekie gehou. Eendag wil ons nog in daardie rigting kom vakansie hou.

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this