Sign in to follow this  
evertpbotha

SASKatchewan Braai, Prince Albert

Recommended Posts

evertpbotha

Alle is reg en gereel vir ons ssamkuier/piekniek eerskomende Saterdag 14 Augustus. Laas jaar het ons heerlik saam gekuier en die kinders het hulleself moeg gespeel...so baie welkom hierdie jaar!

Kan ek weer `n groot guns vra...asseblief ek het nie al die Engelssrekende Suid Afrikaners se adresse nie.....so nooi hulle almal.

WANNEER: Saterdag 14 Augustus......vanaf 10h00 tot so 14h00

WAAR: Silver Hills Golfresort.Die golfbaan is op die pad wat die verlenging is van 15th Street West...verby die Penitentiary(Federale Gevangenis).

Regoor die Penitentiaty is `n outydse wagtoring regs langs die pad.Vandaar is dit 10 to 12 kilometer...die golfbaan is aan die linkerkant van die pad...die naambord is baie duidelik SIVER HILLS GOLF RESORT.

Draai daar links in en die piekniekplek is op die regter kant voordat `n mens die parkeerplek kry.Ons sal daar wees so jule kan dit nie mis nie.

SAAMBRING: Bring eie eetgoed en drinkgoed saam...soos `n piekniekmandjie.As julle wil braai bring eie braaiertjie saam.Onthou eetgerei ,borde en bekers

Bring ook opvoustoele of komberse...die sitbanke is onder dak en laastekeer het ons onder die bome gesit. Die golfresort sal weer soos laasjaar gereeld kom met koue bier en ander drank...ons mag mos niks saamneem nie!!

Enige navraag skakel ons by 764-2283

Hoop julle kan kom

Hartlike groete

Pieter Basson

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this