Sign in to follow this  
marietjiep

Soek 'n maaitjie

Recommended Posts

marietjiep

Hallo julle

Jammer ek het so lank nie ge email nie maar het 'n lang en swaar swangerskap gehad, my monster is so

drie maande terug gebore, baie oulik en mooi. MAAR

Ek is op soek na 'n maaitjie hier in die weste, ek het laas wonderlik mense hier op die forum ondmoet maar

hulle almal bly in nie SW. Ek woon naby Aspen Woods en sal die baie waardeur as hier naby 'n maaitjie is,

saam met wie ek kan kuier. So as iemand van iemand weet, laat weet my. EK sal dit baie waardeur.

Baie dankie vir die mense wat die forum gestug het. julle is wonderlik, en glo my julle het al baie mens

se lewe beter gemaak.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Paris

Hi

Ek bly hier in die NW, is seker te ver van jou af, maar ek het 'n dagsorg en is elke dag by die huis as jy en baba wil kom vir bietjie tee

Marina

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this