Sign in to follow this  
williamo

Speelgroepies/ Playgroups/ Playdates

Recommended Posts

williamo

Hi almal

Wil weet of daar enige ander by-die-huis-bly mammas is met jong kindertjies (my seun is 2), wat weet van 'n oulike speelgroep of wat sou belangstel in 'n 'playdate' hier in Calgary?

Dankie

Hester

Share this post


Link to post
Share on other sites
Rolé

Waar in Calgary bly julle? Ons is in Citadel in die noordweste. Ek het 'n dogtertjie van 5 en 'n seuntjie van 2. Ons kan enige tyd bymekaar kom as jy belangstel. Stuur vir my 'n e-mail of pm.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Paris
Hi almal

Wil weet of daar enige ander by-die-huis-bly mammas is met jong kindertjies (my seun is 2), wat weet van 'n oulike speelgroep of wat sou belangstel in 'n 'playdate' hier in Calgary?

Dankie

Hester

Hi

Ek bly in die NW, my seuntjie is ook 2 en ons gaan na 'n baie oulike speelgroep toe, dit begin in Oktober. Sal ook hou van 'n 'playdate'.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Rolé

Hester, ek het vir jou 'n boodskap gestuur, sê as jy dit nie gekry het nie.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Paris
Hi

Ek bly in die NW, my seuntjie is ook 2 en ons gaan na 'n baie oulike speelgroep toe, dit begin in Oktober. Sal ook hou van 'n 'playdate'.

HI

ek dink ek het al 'n boodskap gestuur hieroor baie lank terug - ek het 'n seuntjie hy is 3 en ek bly ook in die nw, ek het my eie dagsorg - as julle dalk wil kom vir koffie en 'n speel laat weet my.

marina

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this