Sign in to follow this  
Christa

Enige SA gesinne in Labrador naby Happy Valley, Goosebay???

Recommended Posts

Christa

Is daar enige SA gesinne in Labrador naby Happy Valley, Goosebay??? Sal graag wil weet wie in daai omgewing bly en werk. Hoop om gou van julle te hoor.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Christa
Is daar enige SA gesinne in Labrador naby Happy Valley, Goosebay??? Sal graag wil weet wie in daai omgewing bly en werk. Hoop om gou van julle te hoor.

Nee jong, lyk vir my die wat wel daar was is nou al lankal weg. Wonder hoekom hulle weg is, dit is mos glad nie koud daar nie ... :lol::lol::lol:

Lyk vir my, my lot is om maar nou met my self praat ... :magic::P:hug::):lol::blush::ilikeit:

Share this post

Link to post
Share on other sites
dieulefit

Ag siestog man, dalk moet jy wag tot jy eers daar is - moontlik is daar wel ander S.Afrikaners en hulle is straks net nie op die Forum nie! Jy weet, dis net die malletjies wat met hulself praat, so, ek hoop van harte jy sal iemand vind om mee te kommunikeer... andersins is Ingels jou voorland :):P !

Share this post

Link to post
Share on other sites
Nirak

Probeer op Facebook kyk of daar dalk 'n groep is.

Hallo vreemdeling, dit is eintlik 'n skande dat ons so lanklaas gesels het. Ek hoop dit gaan nog baie goed met jou en die gesin. :ilikeit:

Jong ek glo nie daar is nog S.Afrikaners daar nie, daar is wel in Newfoundland (St John's, Corner Brook en so aan), maar nou-ja die familie dink alreeds ons is so effens koekoes om daarheen te gaan. :lol:

Ag wat, Ingels is seker maar my voorland ... ek sal maar al my Ingelse vrinne leer Afrikaans praat. :blush:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Christa
Probeer op Facebook kyk of daar dalk 'n groep is.

Dankie, dit is 'n goeie idee!!! :)

Share this post

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this