Sign in to follow this  
willem

White Rock, BC: Bazaar

Recommended Posts

willem

Funksie: Kerkbazaar Saterdag 6 Junie 2009

Tyd: 10:30 vm tot 3 nm.

Waar? St John’s Presbiteriaanse Kerk, 1480 George St, White Rock.

Ons wil julle almal graag weer uitnooi om weer saam met ons die heerlike atmosfeer van ‘n bazaar te geniet. Verskeie items sal weer aangebied word soos bv. Pannekoek, Koeksusters, Boereworsrolle, Sosatierolle, Melkterte, Droeëwors, ens,

Kom geniet die pret :) of kom drink net 'n koppie tee of koffie. Bring groot asb jou vriende en familie en kom geniet die dag saam.

Indien jy net vir 'n wyle wil ontspan saam met ander vriende, heerlik wil lag :angry: en gesels oor alles en nog wat, is dit die geleentheid om saam te kuier.

Skakel of kontak ons vir meer inligting of as jy jou SA produkte wil adverteer: Bessie Van der Westhuizen, E Pos: sabasaar@hotmail.com of skakel die kerkkantoor by 604 536 9322.

Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom!

Edited by Adele

Share this post


Link to post
Share on other sites
willem

Graag wil ek net die volgende deurgee.

Rou Boerewors, Sosaties en ook droeëwors sal tydens die Bazaar te koop aangebied word.

Ons wil julle weereens graag uitnooi na die Bazaar.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Ingrid Brunkhorst Hurrell

For those who are going, I will have an exhibit table for Red Maple Publishing at the bazaar.

Please come and say 'hi.' :angry:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Adele

See you all there!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Ingrid Brunkhorst Hurrell

Willem en Bessie

Baie dankie vir julle harde werk. Dit was 'n puik basaar!

Foto's van die basaar gepost onder Kondênskoffie by http://www.redmaplepublishing.ca

Titel : Mense, ons kan plesierig wees!

Photo's and short write-up in Afrikaans posted under kondênskoffie at http://www.redmaplepublishing.ca

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this