Sign in to follow this  
Ratkas Roux

S.A broers hou Musiek Fees

Recommended Posts

Ratkas Roux

Hello Almal

Ek en my jonger broer reel weereens die Field Music Festival in Saskatchewan. Dit is nie 'n Suid-Afrikaanse fees nie, maar dit sal tog lekker wees om meer Suid-Afrikaners uit te kry.

Kom geniet 2 dae van Live Music en pret saam met ons hierdie jaar - September 13-14 in the Town of Craik SK.

Meer info beskikbaar by www.FieldFestival.com

of kontak my (Jaco van Heerden) 306-526-9550 of my broer (Joe) 306-581-1991 vir meer informasie.

KOM ONS WYS DIE KANADOSE HOE ONS PARTY!

post-4490-1218727686.jpg

Share this post

Link to post
Share on other sites
Snowflake

Hi Jaco en Joe

Ek is nog in SA oppad Toronto toe so ken glad nie julle Field Festival nie. Is daar plek vir 'n baie goeie jong Afrikaanse girltjie wat sing? Weet nie of jy vir Son-Isha ken nie maar sy sing regtig goed (10 jaar oud) en die jong mensies is MAL oor haar. Website vir haar is www.son-isha.com. Sy het ook al 'n Amerikaanse toekenning vir sang gewen.

Dink jy dit kan werk?

Ciao

Snowflake

Share this post

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this