Sign in to follow this  
willem

Kerkbazaar - White Rock

Recommended Posts

willem

Funksie: Kerkbazaar Saterdag 7 Junie 2008

Tyd: 10:30 vm tot 3 nm.

Waar? St John’s Presbiteriaanse Kerk, 1480 George St, White Rock.

Ons wil julle graag weer uitnooi om weer saam met ons die heerlike atmosfeer van ‘n bazaar te geniet. Verskeie items sal weer aangebied word soos bv. Pannekoek, Koeksusters, Boereworsrolle, Jaffels, Melkterte, ens,

Kom geniet die pret of kom drink net 'n koppie tee of koffie. Kunswerk, stokperkies en prêt vir oud en jonk sal ook beskikbaar wees. Bring jou vriende en familie en kom geniet die dag saam.

Indien jy net vir 'n wyle wil ontspan saam met ander vriende, heerlik wil lag :unsure: en gesels oor alles en nog wat, is dit die geleentheid om saam te kuier. <_<

Skakel of kontak ons vir meer inligting of as jy jou SA produkte wil adverteer: Bessie Van der Westhuizen, E Pos: sabasaar@hotmail.com of skakel die kerkkantoor by 604 536 9322.

Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom!

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest CharlvS
Funksie: Kerkbazaar Saterdag 7 Junie 2008

Tyd: 10:30 vm tot 3 nm.

Waar? St John’s Presbiteriaanse Kerk, 1480 George St, White Rock.

Ons wil julle graag weer uitnooi om weer saam met ons die heerlike atmosfeer van ‘n bazaar te geniet. Verskeie items sal weer aangebied word soos bv. Pannekoek, Koeksusters, Boereworsrolle, Jaffels, Melkterte, ens,

Ah man... ek sal nou wat wou gee vir 'n regte, egte bazaar-pannekoek!!! <_<

Edited by CharlvS

Share this post


Link to post
Share on other sites
Loerie

Ons sien uit na die bazaar! Sterkte aan almal wat werk aan die voorbereidings.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Lawrence Beard
Ons sien uit na die bazaar! Sterkte aan almal wat werk aan die voorbereidings.

Last year I arrived there too late. Not this time ! I want in on those famous Koeksusters. Yummy

Share this post


Link to post
Share on other sites
Ingrid Brunkhorst Hurrell

...don't forget the jaffels, milktarts, trifle pudding, boerie rolls, coconut ice...and some very good company, Lawrence! :lol:

Share this post


Link to post
Share on other sites
willem

Met slegs 'n paar dae voor die 7de Junie, wil ons graag vir almal wie dit moontlik is, hartlik uitnooi na die Bazaar. Allerlei eetgoed sal te koop aangebied word. Kom geniet ook die lekker saamkuier tydens die geleentheid.

Share this post


Link to post
Share on other sites
evertpbotha

I planned to attend, but have a job interview in Kelowna hierdie naweek- so I am sending a proxy (Lee Butorac) to sample the goods. Have a lekker one.

Share this post


Link to post
Share on other sites
willem

Thank you! Sorry to hear that you will be out of town. The Koeksisters promised to be good! <_<

Share this post


Link to post
Share on other sites
willem

Aan almal wat die dag bygewoon het, 'n woord van hartlike dank. Jammer ek kon nie meer tyd kry om met julle te kuier nie. Dit was die grootste opkoms nog gewees! Dankie aan almal wat ook 'n hand bygesit het om die dag 'n sukses te maak.

Die Here het ons met 'n mooi dag, nuwe vriendskappe, heerlike samesyn, asook met 'n goeie inkomste geseën.

Sien julle volgende jaar weer!

Edited by willem

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this