Sign in to follow this  
iwestervelt

Frans en Hanlie Bruwer

Recommended Posts

iwestervelt

Ons hoop om hierdie goeie vriende van ons weer op te spoor - het heeltemal kontak verloor met hulle toe ons ge-emmigreer het.

Sover ek weet was hulle iewers in die Kaap en het destyds 'n dogtertjie (Chantelle) - seker nou 'n jong dame - gehad. Ek dink hulle het ook 'n tweede kind gehad.

Ons beplan om volgende jaar SA toe te kom en will VREESLIK graag hulle weer sien. Het al op allerhande maniere probeer om hulle in die hande te kry, maar tervergeefs.

Hoop hierdie poging gaan ons op die spoor bring.

Groete uit Kanada

Irene

Share this post


Link to post
Share on other sites
Dedré

Irene,

Daar is net 'n paar Bruwers in die telefoongids... enige idee watter area dalk.

Die F Bruwers is in totaal: 4... miskien is jy gelukkig...

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this