Sign in to follow this  
Nelia

Meubels beskikbaar

Recommended Posts

Nelia

Ek het die volgende meubels beskikbaar vir enigiemand wat ook soos ek hier in Calgary aangekom het, net met tasse:

1. Tafel - 4 of 6 mense (hang af hoe baie hulle van mekaar hou).

2. Rottang 2 sitplek bank

3. Laaikas - bietjie lendelam, maar werk goed solank 'n mens nie die laaie te ver uittrek nie.

4. Klein TV (vang CBC op afhangende van waar dit staan)

Ek bly in Bridgeland en indien iemand belangstel, stuur vir my 'n e-mail.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Theuna

HI Nelia,

Het jy al van die meubels onstlae geraak? Ek het 'n familie wat van SA af kom wat dit broodnodig sal hĂȘ.

Groete

Theuna

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this