Sign in to follow this  
Lizaan

Op soek na mede Despatchers (Oos-Kaap) in Kanada

Recommended Posts

Lizaan

Ek wil net graag weet uit belangstelling of hier dalk nog Despatchers (Oos-Kaap) is of iemand weet van nog Despatchers hier in Kanada, of meer spesifiek Ontario omgewing.

Share this post

Link to post
Share on other sites
shaun

Sou PE tel? Dit is nou die selfde munisipale gebied.

Ek ken n hele paar mense hier in die weste GTA wat van die Oos Kaap area afkomstig is.

shaun

Edited by shaun

Share this post

Link to post
Share on other sites
Lizaan
Sou PE tel? Dit is nou die selfde munisipale gebied.

Ek ken n hele paar mense hier in die weste GTA wat van die Oos Kaap area afkomstig is.

shaun

Ja PE tel, ons is dan bure ;) Die meeste SA mense wat ek al ontmoet het, is van transvaal/gauteng.

Share this post

Link to post
Share on other sites
shaun

Lizaan

You are going to have to get yourself out into the western GTA a bit more, there are loads of people from the Eastern Cape out this way.

A lot of tool makers from VW and Delta were offered positions in the Milton area a number of years ago. Most of them have settled in the area between Hamilton, Burlington, Milton and Oakville.

I personally know over 20 people from PE alone that now live in Burlington. One or two even went to Riebeek at some stage of their school career. ;)

Shaun

Ek dink ek sal moet. Die lang nwk kom mos hoeka aan, dink ek moet trip daai kant toe maak. My trips is altyd ooste kant toe. Is daar van hulle wat daai etes by Oakville bywoon? Ek is seker nou so 25 min van Oakville af. Ek wil dit nog bywoon.

Lizaan

Share this post

Link to post
Share on other sites
Deonm

Lizaan -Hoe op aarde land iemand van Despatch, in Kanada? :P

Ek lees in vanoggend se plaaslike koerant dat daar tot 'n motorkaping in Despatch was, die afgelope naweek.

Ek weet van 'n paar mense van Despatch wat hulle in Vancouver bevind.

Groete

Deon Meyer

Share this post

Link to post
Share on other sites
Harry

Daar's baie van ons...Lizaan!

Ek is oorspronklik van die Baai.

Nou in Vancouver

Share this post

Link to post
Share on other sites
Rob

Hi Lizaan,

I spent a measly 30 years in Uitenhage - if that counts...as far as I remember the difference between Despatch and Uitenhage was the Frans Conradie Bridge !!

Spent my life at Muir College, Father worked for VW for 28 years.

Cheers

Dankie vir al die responses. Baie maklik, ek was bietjie lus vir avontuur toe kom ek Kanada toe en nou bevind ek my tussen klomp SA Blou bul ondersteuners hier, :) Ons is 'n lekker groepie wat 1x in 'n maand bymekaar kom vir 'n braai.

Rob jy weet meer as ek, ek weet nie eers wat is die brug se naam nie.

Die kaping - ek weet daar was verlede jaar een ook gewees en as so iets gebeur is dit voorblad nuus, oor sulke goed nie in Despatch gebeur nie. Motor diefstalle van en uit is daar baie en huis inbrake, maar nie kapings nie. Deon het jy dit in die Burger gelees?

Groete

Lizaan

PS : almal moet die laaste warm dae geniet, saans al vroer donker en soggens later ligter :(

Share this post

Link to post
Share on other sites
Deonm
Dankie vir al die responses. Baie maklik, ek was bietjie lus vir avontuur toe kom ek Kanada toe en nou bevind ek my tussen klomp SA Blou bul ondersteuners hier, :blink: Ons is 'n lekker groepie wat 1x in 'n maand bymekaar kom vir 'n braai.

Rob jy weet meer as ek, ek weet nie eers wat is die brug se naam nie.

Die kaping - ek weet daar was verlede jaar een ook gewees en as so iets gebeur is dit voorblad nuus, oor sulke goed nie in Despatch gebeur nie. Motor diefstalle van en uit is daar baie en huis inbrake, maar nie kapings nie. Deon het jy dit in die Burger gelees?

Groete

Lizaan

PS : almal moet die laaste warm dae geniet, saans al vroer donker en soggens later ligter :P

Lizaan - Ja dit was nogal voorblad nuus in die Burger.

Daar was ook foto's van die vrou se beserings wat die die kapers wou keer en toe in die proses beseer is.

Hi Rob -Nice to hear from you again after our introduction meeting early December.Laat hoor van jou.Thanks

Deon

Share this post

Link to post
Share on other sites
charlenes

hi lizaan, wel, ek is nog nie in kanada nie, maar oppad. en ja, ek kom van despatch. een van my despatch vriendinne en haar man (wanda (nee gouws) en haar man, jaques fourie, bly in vancouver.

ek bly egter al lank nie meer daar nie, maar was vroeg in april soontoe vir my matriek se 20 jaar reunie. en kan jy glo? LORITA'S BESTAAN NOG.

maar vertel seblief vir my van julle lewe in kanada. ons het maar sopas ons proses aan die gang gesit (en ek het eers gister op die site registreer) en sal graag wil hoor hoe julle dit ondervind.

mooi bly,

charlene

Share this post

Link to post
Share on other sites
Harry

Truuk vraag vir Despatchers en Uitenhagers:

Wat is die uitsonderlike "iets" wat 'n groepie skoolkinders in die Groendal "wildernis"gesien het in 1978....of is ek die enigste ou wat dit onthou?

Just having fun!!

PS 3 min later>ek het 'n artikel wat dit noem so pas op die internet gekry.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Rob

Hi Harry,

I seem to remember it (after checking on the internet)

I used hike to Blinderkloof and Emerald pool...all near Strydoms berg.

Those days I was more worried about floods (1976) and the riots.

we lived in Frost street (just off Cannon street) and at night we had the Aloutte helicopters of 16th Squadron flying over our roofs, plus we could hear gun shots.

These are my memories of the late seventies...since in 1978 I was 12 years old.

Wasn't 1978 the year that the Cuyler Street Bridge disappeared?

Cheers

Rob

Sorry, just to add to your previous question.

It was the sighting of the silver men (UFO).

I used to believe that the Impala's of 6th squadron were landiong at a secret base (near Strydomsberg)

In 1982 the UD (newspaper) had a similar heading, which read:

DESPATCH UFO IDENTIFIED AS PLANET VENUS

Do you remember that one?

Cheers, again

Share this post

Link to post
Share on other sites
Harry

Rob,

you've got it....the "silver men" who floated up the hill.

The famous Uitenhage UFO sighting

Share this post

Link to post
Share on other sites
charlenes

ag nee, hoe stupid voel ek nou. Ek week glad nie van so iets nie. Sal gaan oplees. Klink soos 'n tipiese Despatch storie.

charlene

Share this post

Link to post
Share on other sites
Lizaan
ag nee, hoe stupid voel ek nou. Ek week glad nie van so iets nie. Sal gaan oplees. Klink soos 'n tipiese Despatch storie.

charlene

Jammer maar 1978 was bietjie BAIE lank voor my tyd :lol:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Lizaan
hi lizaan, wel, ek is nog nie in kanada nie, maar oppad. en ja, ek kom van despatch. een van my despatch vriendinne en haar man (wanda (nee gouws) en haar man, jaques fourie, bly in vancouver.

ek bly egter al lank nie meer daar nie, maar was vroeg in april soontoe vir my matriek se 20 jaar reunie. en kan jy glo? LORITA'S BESTAAN NOG.

maar vertel seblief vir my van julle lewe in kanada. ons het maar sopas ons proses aan die gang gesit (en ek het eers gister op die site registreer) en sal graag wil hoor hoe julle dit ondervind.

mooi bly,

charlene

Hi Charlene,

Jammer ek reply nou eers, maar die werk hou nie op nie en die fun ook nie veral met die RWC aan die gang. Ek is nie permanent in Kanada nie, ek gaan terug SA toe. Al my familie en vriende is daar, dis net ek wat hier in die verre sit.

Kanada is baie lekker, maar die mense is nie so vriendelik en warm soos Sa mense nie. Veral in die stad/Toronto. Hul laat jou nie maklik in hul vriendekring toe nie. Jy moet hard werk vir dit. Ons SA mense hou een maal 'n braai net omm in kontak met mekaar te kom en dan kry ons mekaar altyd by die pub vir die rugby. Dit is altyd vet pret.

Waar beoog jul om hier te kom bly? Die naam van jou vriendin lui nie nou 'n klokkie nie. Miskien as ek 'n gesig sien, want almal weet mos basies hoe lyk almal daar :ph34r:

Goed gaan.

Lizaan

Share this post

Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this