Sign in to follow this  
Hercu.Bloem45

Hello

Recommended Posts

Hercu.Bloem45

Hello daar almal. My naam is Ryno ek is 20 jaar oud en ek trek een van die maande na Kanada toe. My persepsie oor die hele storie was aan die begin biekie aan die teen kant om te gaan maar, het die laaste ruk al verander. Ek is 'n persoon wat baie vinnig kan vriende maak en ook 'n baie vriendelike persoon, maar ek weet nie of ek so vinnig vriende gaan kan maak daar in Kanada nie. Wel eerstens ek gaan Of ek dink ons gaan in White Rock gaan bly ek en my familie en ek dink ek gaan regtig daarvan hou, maar ek wil nie daar ankom en moet verloor oor dat ek nie vriende dalk nie sal kan maak nie. reply maar aan my boodskap as daar mense is wat dalk naby of dalk net wil gesels met my oor hoe julle dit gevind het om vriende te kan maak daar ander kant.

Groete

Ryno

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hazel

hey there, I am a little far from there but I do have a friend in Surrey that might be able to show you the ropes.

Hazel

Hamilton , Onatrio

Share this post


Link to post
Share on other sites
Ingrid Brunkhorst Hurrell

Ryno, jy het sulke oulike niggies wat wag in White Rock - ek is seker hulle sal kan help met vriende ens.

Ons het 'n 22 jarige seun - miskien ontmoet ons julle ook sometime. :)

Share this post


Link to post
Share on other sites
SAAngel

Hi Ryno

I live in Coquitlam, but work in Surrey. Which is pretty close to White Rock. I was 18 when we moved over here in '99 so I know how hard it is. Let me know if you want to chat sometime.

~Angela~

Share this post


Link to post
Share on other sites
lynetteL

Hi Ryno

Ek is al twee maande hier in vancouver,as jy land laat weet my,sal jou rond wys,sal lekker wees om nog n groentjie te he om die stad te verken.

groete

lynette

Share this post


Link to post
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this