Tania 0 Posted April 14, 2003 (edited) We invite one and all to come and enjoy another South African Food & Craft Fair on May 3rd 2003 in North Vancouver. Traditional South African foods, clothes and crafts will be on Sale. A Great opportunity to meet others and of course to satisfy those cravings for some of South Africa's best delights. Where: North Lonsdale United ChurchCorner of Osborne and Lonsdale.North Vancouver(Take the Lonsdale exit off the #1; go north towards the mountain, and turn, right, east, on Osborne.)When: May 3rd 2003Time: 10.30am-3pmIf you would like a table or know more detail please contact Marion vie email: Craig_Marion@telus.net Look forward to seeing you there Edited April 14, 2003 by Tania Quote Share this post Link to post Share on other sites
johanna 0 Posted May 4, 2003 Vir al julle ouens wat hierdie "SA Market" georganize het!! Great Job. Tania en ek het daar gaan inloer gister so oor die etenstyd daar in North Vancouver en dit het ge"buz" van al die aktiwiteite. Ek is baie bly om te sien die tafels raak meer en die mense wat al die lekker en mooi goed maak word ook meer.Ons het ons dik geeet, dik gekuier en dik gelag so saam met al die mede Suid Afrikaners en paar Kanadese wat ook daar was. Moet ek ook byse, die Kanadese is mal vir ons Boerewors, wat baie baie lekker gemaak word deur "Out of Africa Trading' en natuurlik ook Serengeti. Die Kanadese vrek oor ons beskuit en o my wereld " die beskuit wat Moira Louw daar by die mark verkoop het is darem waaragtig iets wat sal eerste plek op die Landbouskou in SA mee wegloop loshande!! Mevrou!!! Wie het vir jou geleer so lekker beskuit bak? Ek het van haar anys en semelbeskuit gekoop en ek moet vir al julle ouens hier in Vancouver se dit is die moeite werk om myle te ry agter hierdie vrou se beskuit aan.Ek wil nou nie haar tel. nommer en e-pos adress sommer net hier pos sonder haar toestemming nie maar as julle wil weet waar om haar te kontak, pos vir my hier 'n boodskappie of kontak my en ek sal in die tussentyd by haar hoor of ons haar info hier kan pos.Dit was great!!! Johan van Rooyen maak die most interesting salm wat amper nes gerookte salm proe en lyk maar dit is nie gerook nie soos die man se "gecure" op een of anner manier wat net hy kan onthou, (het vir ons verduidelik maar klaar vergeet hoe) Hy het dit op sulke franse broodjies saam met capers en mostert en nog iets, weet nie wat nie, bedien en mense, uit die boonste rakke.Hoekom sien en hoor ons net van julle mense as daar so eenkeer elke 6 maande 'n SA mark is?Moira vir jou stel ek voor jy bak daardie beskuit en gaan gee dit vir Pasqual daar by Serengeti en vir Joe en Winston daar by Out of Africa trading om te verkoop sodat almal daarvan in die hande kan kry. Dit is darem baie lekker.Natuurlik vir die lekkerste Safari Pies wat daar verkoop is, maak maar wat jy wil en gaan maar waar jy wil jy sal darem glad nie lekkerder kry as Safari Pies se vleispasteie nie. Mense!! ons is darem gelukkig om sulke wonderlike SA tradisisies en mense met sulke talente sommer so op onse "doorstep" te he.Ek wil nie eers praat van al die lekker biltonge en droe worse wat ons gister geproe het en chutney's en piekel goed en melk terte wat natuurlik ook sommer vir niks skrik nie. Bravo Vancouver !!!! Ek weeg sommer drie pond swaarder vanoggend.Keep up the good work!! Quote Share this post Link to post Share on other sites
Ansie 0 Posted August 10, 2004 Ons is so bang!! En oppad Kanada toe, weet nog nie waar nie!! Ons wil boer en ondersoek nog waar om te bly , ons het 'n maand deur BC en Alberta getoer en dit was GREAT!! JUlle SA ners laat my hart sommer warm klop as ek sien hoe julle mekaar ondersteun en als wat jul daar doen!! Ons lees van Sokkies(Ons is mal oor dans) en biltong!! Ons het die hele maand GEEN biltong gesien toe ons daar deur was!! En ons hou van kuns en skilder en al die crafts en ons sien julle is lekker wakker, dit laat ons sommer beter voel om te weet ons sal êrens wel inpas.!!Ons wil graag plaas koop en binne die volgende 6 mnde in Kanada wees.Wie is onlangs deur die proses wat kan help?? Ons wil aansoek doen as "self-employed" Wat kan ons doen om die proses te versnel?Dankie aan alle helpende SA ners! Ansie Quote Share this post Link to post Share on other sites