Hendie...daar is net omtrent drie mense van Halifax wat aktief is op die forum en almal is op Johan se lysie...so die mense hier weet van alles. ......maar indien jy of iemand anders belangstel om te kom kuier......???
Ek het nou die datum van die sundowner onder die 'events' gepos. Ons het darem ook al heelwat fotos geplaas onder 'communities' wanneer ons iets aangehad het....as jy net kyk hoeveel 'replies' daar is...party het nie eens een nie...lyk dit nie vir my of veel mense belangstelling toon oor wat hier aangaan nie.......

en dit is NIE omdat ons nie probeer nie.