Ek het onlangs Manitoba toe getrek en wonder of daar enige plekke is waar ek lekker eetgoed kan optel. Enige winkels of restuarante wat verkoop wat ek by Pick n Pay of spur kan koop??? Was nou net vir n ruk in SA en mis weereens die goie goed.

Koeksister